Hier is Antonio Gramsci se teorie aangaande hegemonie van toepassing, waarvolgens dominansie verkry word deur ’n geleidelike proses van sosiale normalisasie.
Tydens die gesprek sê Breytenbach volgens Brink ook die volgende: Here man, dit vra nie dapperheid nie, dis so natuurlik as asemhaal. Nou kom sit jy op TV en as die man sê jy’s die grootste skrywer in...